YOU ARE WELCOME!

ABOUT A LITTLE GUESTHOUSE

Situated just off the N1, in Groenvlei/Bainsvlei *, Bloemfontein, A Little Guesthouse is an accommodation establishment providing a happy marriage between Platteland & city. Whether traveling for work, pleasure, or both, professionals & families enjoy well-deserved rest when visiting us.

* See BAINSVLEI: A BRIEF HISTORY

CHECK-IN:  2PM to 8PM

CHECK-OUT: 10am

WE WELCOME: All ages, professionals & families.

Bloemfontein

ABOUT US
IN A NUTSHELL

3 Star Self-Catering Accommodation in Bloemfontein since 2012. Professionals & families. Homely, city farm feel. Large, quiet garden. Privacy, own access & patio.
Secure, covered parking. Bird life, braai, Wi-Fi. No pets allowed.

SAFE PARKING
DSTV
WIFI

English & Afrikaans speaking | Braai facilities | Secure covered parking | Free Wi-Fi | Horse-riding nearby | Birding | Cycling | Game-watching nearby | VISA | MasterCard | American Express | Diners Club | EFT | Cash | Kitchen utilities | Top quality amenities | No smoking indoors | Satellite TV | Self-catering | Daily cleaning services included | Teas & Coffees provided | Secure access control to premises

ENJOY WELL-DESERVED REST

Your hosts, the Van der Merwe family, share your love of travel, homeliness & hospitality. They have carefully selected & integrated certain fruits from their family tree, like the Groenewald business culture **. Returning to South Africa, from Germany, during the 1980s, they decided to raise their children in Bloemfontein, acquiring the land in 1985. A study opportunity attracted them to the City of Roses. A passion for business, combined with the Van der Merwe offspring’s nest-leaving, brought the idea: create a home away from home for professionals & families.

** Visit OUR UNITS page for more family history nuggets, colouring the different units.

FIERY BAINSVLEI SUNSETS

Restaurants, pubs, banks, 4 shopping complexes, various garden & lifestyle centres, a hospital, churches, wellness centres & fuel stations with convenience shops, are minutes away. Glide through Bloemfontein to reach the Bram Fischer Airport in less than half an hour, or Tempe airport in 11 minutes, flat.

Same-day laundry services are provided in the area.

A Little Guesthouse’s proximity to Nelson Mandela drive provides effortless access to the University of the Free State, the Central University of Technology, schools, the CBD, malls, Naval Hill, hospitals, sports stadia, etcetera.

THE LION ROARS TONIGHT

Guests become family at this 3 Star *, 3 Roses ** ranked guest house. Birdsong from our large, tranquil garden is interrupted, particularly at nightfall, by lions roaring at a big cat sanctuary nearby.

* SA Tourism Grading Council
** Bloemfontein Accommodation Association

“Die plek is uitstekend. Die plek is netjies, gerieflik, ontspannend, rustige gebied en baie vriendelike personeel. Hulle het uit hul pad gegaan om ons vroëer te akkommodeer. Die plekkie sal ek definitief weer besoek.”

Danie OJul 2017Lekkerslaap

Beslis ‘n baie positiewe ervaring. Ontvangs was vriendelik. Eenheid was toegerus met alles wat mens nodig mag hê. Daar is werklik niks waarmee ons fout kon vind nie – alles was perfek!

Darelle SJul 2017Lekkerslaap

Sal definitief were van hulle gebruik maak. Gerieflik, naby aan alles. Voel welkom van die oomblik wat ons daar aangekom het.

Alida WJul 2017Lekkerslaap

“Uitstekende waarde vir geld. Baie netjies en gerieflik. Goed toegerus en ons was baie vriendelik ontvang.”

Sonja PJul 2017Lekkerslaap

Beautiful. Very friendly. Very cosy. Clean and tidy.

Dirk DJul 2017Lekkerslaap

“Baie goed toegeruste eenheid met alles wat nodig het vir selfsorg-oornag. Pragtige eenheid met alles wat nodig is vir oornagverblyf. Was veral bly dat hul DStv-pakket KykNet ingesluit het asook die sportkanale! Eienaars het wel kennis geneem dat GPS mens na Van Blerk-straat neem. Maak seker dat jy Van Blerk Ave intik of laat eienaar vir jou “location via Whatsapp” stuur. Ons beveel A Little Guesthouse baie sterk aan!”

Annette SJun 2017Lekkerslaap

“Fantasties! Dankie vir al die gasvryheid. Alles was baie lekker. Sal definitief weer by A Little Guesthouse tuisgaan en dit vir almal aanbeveel.”

Reta RJun 2017Lekkerslaap

“Baie goed. Het baie lekker gebly. Daar is alles wat ‘n mens benodig.”

Alfredmichael SJun 2017Lekkerslaap

“Baie gerieflik en netjies. A Little Guesthouse was ‘n baie goeie keuse vir ons half pad stop. Naby die N1 en baie gerieflik. Ons het albei nagte geniet! Sal definitief weer daar oorslaap!”

Elmien TJun 2017Lekkerslaap

“Baie netjies en keurige plekkie. Fasiliteite baie mooi ingerig, pragtige linne, die erf is netjies en veilig.”

Doreen AJun 2017Lekkerslaap

“Ons het lekker gesellig gebly. Die eenheid was knus en volledig met alles wat nodig is vir ‘n baie gerieflike oornagblyplek. Dankie vir julle vriendelikheid.”

Ig VJun 2017Lekkerslaap

“Baie gerieflik en baie mooi skoon. Ons het baie lekker daar oorgebly. Sal dit definitief aanbeveel vir enige persoon om daar te slaap.”

Thea VMay 2017Lekkerslaap

“Uitstekend-lekker. Het sonder kommer self na-ure daar opgedaag en was vriendelik ontvang en kon nog ekstra dag vir ‘n kollega kry. Ook die een nag se kansellasie was sonder moeite aanvaarbaar en terug betaal. Alles altyd vriendelik.”

Gerald DMay 2017Lekkerslaap

“Rustige plaasatmosfeer. A Little Guesthouse is gerieflik, skoon en netjies. Sal die gastehuis beslis aanbeveel. Annalie se gasvryheid en vriendelikheid dra by tot ‘n onvergeetlike verblyf.”

Anne-lize DMay 2017Lekkerslaap

“Baie skoon en netjies. Die perfekte plek om te stop van Pretoria na George. Baie skoon wit beddegoed en handdoeke reflekteer die aandag aan detail. Minimalisties met al die luukshede van ‘n gemaklike selfsorg-plek. Die beskuit was ‘n ekstra bonus.”

Bernadette DMay 2017Lekkerslaap

“Lovely clean accommodation, quiet, safe, very good. Very good, very clean that is most important to us, quiet, a good night’s sleep, safe and very friendly hostess.”

Cheryl EMay 2017Lekkerslaap

“Awesome! Ons bly nog elke keer baie lekker by A Little Guesthouse. Elke keer wat ons Bloemfontein toe moet gaan is dit ons eerste keuse vir verblyf. Ons beveel dit definitief aan vir al ons vriende wat ook Bloemfontein toe moet gaan. Gerty, dankie vir al die moeite en dat jy altyd uit jou pad gaan om ons te help met verblyf.”

Barbara SApr 2017Lekkerslaap

“Dit was heerlik, naby N1, mense vreeslik vriendelik. Sien sterre.”

Ben VApr 2017Lekkerslaap

“Baie gerieflik. Lekker geslaap en groot genoeg vir 4 van ons.”

Johann CApr 2017Lekkerslaap

“Absoluut fantasties. Was in Kamer 4. Op die oog af as mens inkom lyk dit nie na veel nie, maar die kamers is met soveel sorg beplan en aandag gegee aan die klein dingetjies wat mens se lewe maklik maak na die lang reis. Nog nooit het ek in enige ander plek enige van die volgende in die kamer gekry nie: beskuit, melk, anti muskiet matjies, sambreel vir reën. Parkering is voor die deur. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam met inligting van naaste eetplekke en waar aankope gedoen kan word. Ek en my vrou sal definitief weer oorslaap as ons in Bloemfontein moet oornag. Goeie organisasie t.o.v aankoms en vertrek. Hek kodes en deur kodes word voor die tyd per SMS aan jou gestuur. Ek is beïndruk.”

Herman BMar 2017Lekkerslaap

View more reviews on Lekkerslaap

ReviewsLekkerslaap
© Copyright - A Little Guesthouse 2016 | All Rights Reserved | Story by WernerCreates | Website by CHAOS